Fokofpolisiekar - Angs Aanval Lyrics

Rate:
to [x]


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




Hoe lank?
Hoe lank voor ons hier kan wegkom?
Hoe anders is n
Hoeveel anders is n ander plek?
Ons het dan dieselfde siekte
Ek heroorweeg die rol wat ek
in hierdie spel moet speel

Hierdie is die koorsang
van ons middelmatigheid
Die pynvolle aanvaarding
van ons onoorspronklikheid
Juig besmette asem uit
my moe longe uit
Verwerp die lewenslange stryd
vir n plekkie in jou koninkryk

Moenie so fokkin verveeld lyk nie
Ek dog jy sal bly wees om te hoor
My onselfsekerheid
het die beter van my gekry
Ek dog jy sou bly wees om te hoor

Jy ken nie die helfte daarvan nie
moenie maak asof jy beter
my beter kan verstaan nie
Jy ken nie die helfte daarvan nie



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Fokofpolisiekar


Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Leeg Lê Drome Droom 3) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 4) Hemel Op Die Platteland 5) Die Seksuele Revolusie 6) Wintersdag By Die Seer 7) Brand Suid-Afrika 8) Sporadies Nomadies 9) Tevrede? 10) Fokofpolisiekar 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Angs Aanval lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    Santigold - Big Mouth    John De Sohn - Long Time    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Farid Bang - Converse Musik 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.028s