Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika Lyrics

Rate:
to [x]


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




Vir jou is daar nog messe wat wag
in die bosse buite jou huis in die nag

ons sal mos veilig wees
ons sal mos veilig wees
ons hou ons gewetens skoon
ons sluit toe die deur

ons het pertrol gevat
en ons het al ons brue afgebrand
voordat ons aan die anderkant was

en ek besef nou
en ek besef nou eers

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

wat weet ek van eerlik wees
my gewete syfer deur
my wakker lewe is hierdie ou man se geheu

en ek besef nou
en ek besef nou eers

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

en ek besef nou
en ek besef nou eers
die ossewabrandwag
het gisteraand die munisipaliteit opgeblaas

bloed en yster
bloed en grond
bloed en olie
bloed en grond
bang en lui en desperaat
daars niks nuuts onder die son nie
en in die skaduwee
brand Suid-Afrika

en ons vir jou

landmyne van skuldgevoelens
in 'n eenman-konsentrasiekamp
jy kla oor die toestand van ons land
wel fokken doen iets daaromtrent
brand Suid-Afrika

(Thanks to Wicus for these lyrics)



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Fokofpolisiekar


Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Leeg Lê Drome Droom 3) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 4) Hemel Op Die Platteland 5) Die Seksuele Revolusie 6) Wintersdag By Die Seer 7) Tevrede? 8) Sporadies Nomadies 9) Fokofpolisiekar 10) Klipgooi Glashuis 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Brand Suid-Afrika lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    Santigold - Big Mouth    John De Sohn - Long Time    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Farid Bang - Converse Musik 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0261s