Authors by letter:A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z Other 



Fokofpolisiekar - Die Illusie Van Veiligheid Added by Site Admin on 2006-11-23 02:30:51

Rate this song  
Rating Not rated

  add to My Songs   become a fan
Send "Die Illusie Van Veiligheid" Ringtone to your Cell 


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




Goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien

opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek
ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat
luister julle nie?

ek voel asof ek met myself praat
en daar's geen pad vorentoe nie

so wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in ‘n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

wat doen ons nou?
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie

daar's niks wat ons keer nie
ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie

ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie

Send "Die Illusie Van Veiligheid" Ringtone to your Cell 


correct these lyrics Bookmark           
Digg this!  Del.icio.us  StumbleUpon  Reddit  Furl  Facebook 
More "Fokofpolisiekar" lyrics

   You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5

Die Illusie Van Veiligheid lyrics @ Lyricsty.com




All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy