Fokofpolisiekar - Die Seksuele Revolusie Lyrics

Rate:
to [x]


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




Onskuld is ‘n vrug
‘n droë metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met ‘n blinddoek op

dis baie mooi as twee jong mense soen
begeerte is ‘n spieëlbeeld
omstandigheid ‘n luuksheid van
gesonde verstand
dis dalk onplesierig
maar die roltrap moet jy trap

onskuld is ‘n vrug
‘n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met ‘n blinddoek op

ons kort ‘n lyer
‘n bedrieër om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee
en al die kenners stem ooreen

jou eie graf moet jy seker
maar self grawe
jou eie doodskis jouself maak
jou eie toespraak by jou begrafnis praat

onskuld is ‘n vrug
‘n vrot metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met ‘n blinddoek op

jou breinkind gaan jou doodmaak
en almal sal verstaan
hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

onskuld is ‘n vrug
‘n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met ‘n blinddoek op



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Fokofpolisiekar


Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Leeg Lê Drome Droom 3) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 4) Hemel Op Die Platteland 5) Wintersdag By Die Seer 6) Brand Suid-Afrika 7) Tevrede? 8) Sporadies Nomadies 9) Fokofpolisiekar 10) Klipgooi Glashuis 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Die Seksuele Revolusie lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    Santigold - Big Mouth    John De Sohn - Long Time    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Farid Bang - Converse Musik 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0258s