Authors by letter: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z Other 
Title Artist Lyric search lyrics



Fokofpolisiekar - Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) Added by Site Admin on 2006-11-23 02:30:52

Rate this song  
Rating Not rated

Download "Fokofpolisiekar" music 

Send "Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)" Ringtone to your Cell 
Fokofpolisiekar Fans (1)
add to My Songs become a fan

thudord
   
     
  view all...


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




‘N oomblik is die wêreld werd
maar net die eerste een
‘n dier bly ‘n dier

gaan slaap as jy sal beter raak
as jy aan die slaap kan raak
‘n dier bly ‘n dier

ek dink aan jou as dit reën

hierdie vier mure maak my naar
is jy siek of sit jy aan?
die lied in my hart is ‘n swane sang

ek dink aan jou as dit reën

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

ek sweer daar's iemand wat in die hoek staan
as ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae

ek dink aan jou as dit reën

ek is nie meer lief vir jou nie
ek kon jou nie gelukkig hou nie
beloftes breek
en styf vashou maak seer

kwaad raak ons net vir mekaar
mans bly seuns
seuns wil mans wees

deesdae vat dit langer
om mense te leer ken

Send "Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)" Ringtone to your Cell 

Download "Fokofpolisiekar" music 

correct these lyrics Bookmark           
Digg this!  Del.icio.us  StumbleUpon  Reddit  Furl  Facebook 
More "Fokofpolisiekar" lyrics

   You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) lyrics @ Lyricsty.com




All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy