Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland Lyrics

Rate:
to [x]


Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my find?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy *Aberdeen* apatie spel?

Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy *Aberdeen* apatie spel?

Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland

Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

(Thanks to Jack Faust for these lyrics)

Thanks to Tiaan van NIekerk for these lyrics



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Fokofpolisiekar


Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Leeg Lê Drome Droom 3) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 4) Die Seksuele Revolusie 5) Wintersdag By Die Seer 6) Brand Suid-Afrika 7) Tevrede? 8) Sporadies Nomadies 9) Fokofpolisiekar 10) Klipgooi Glashuis 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Hemel Op Die Platteland lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    Santigold - Big Mouth    John De Sohn - Long Time    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Farid Bang - Converse Musik 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0246s