Fokofpolisiekar - Klipgooi Glashuis Lyrics

Rate:
to [x]


Find More lyrics at www.sweetslyrics.com




Moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde

koolstof kopiee
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek n podium
iets van betekenis
nou dat ons ouer is

word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou

jy's nie generies nie
ek's net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vahou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is

word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou

vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is

word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou

(Thanks to Wicus for these lyrics)



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Fokofpolisiekar


Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Leeg Lê Drome Droom 3) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 4) Hemel Op Die Platteland 5) Die Seksuele Revolusie 6) Wintersdag By Die Seer 7) Brand Suid-Afrika 8) Tevrede? 9) Sporadies Nomadies 10) Fokofpolisiekar 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Klipgooi Glashuis lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    Santigold - Big Mouth    John De Sohn - Long Time    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Farid Bang - Converse Musik 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0251s