Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Kompeteer
Het ek nog n siel?
Is hy besig om te skree?
Ek dog ons almal probeer voorentoe beweeg
My kop kap
teen die ruit van die kar
my oe oop
en my sigaret aan
Het jy dit ook gehoor?
Ons paradys verdwyn
tussen dof geel lig en selfoonsein
Dogma
Dog maar net ek se
Daar's geen vlag wat ek met trots sal dra nie
so haat my want ek vrees my nasie
Ons het ons konneksie met mekaar verloor
Mensdom
Ons nasie sal ons eendag?
Een liefde, geen klas
Klein Kamer
Klein dorp
Klein Land
Klein kop
Most searched Fokofpolisiekar lyrics :1) Tiener Aksie Einde 2) Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) 3) Hemel Op Die Platteland 4) Die Seksuele Revolusie 5) Wintersdag By Die Seer 6) Brand Suid-Afrika 7) Sporadies Nomadies 8) Tevrede? 9) Fokofpolisiekar 10) Klipgooi Glashuis
You have to be logged in to add a comment to this song.
Leeg Lê Drome Droom lyrics @ elyricsworld.com
