Karen Zoid - Katriena Lyrics

Rate:
to [x]


Sy stap deur die bos
Deur die enkelvoetpad
Sy stap deur die bos
Deur die eensame dag
Die stilte wat roep soos die mense verlange
Die mense verlange
Alleen met slentergang.

Sy voel hoe die wind
Deur die blare ritsel
Sy hoor nou ‘n voël
Met a vrolike fluit
Sy dink aan die mens en die ewige lewe
Die ewige lewe
Vreugvolle fees

Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Is lief vir haar lewe
Is lief vir haar wyn (x2)

Sy deel haar pad
Met die heroinmonster
Sy voel hoe sy asem
In haar ore fluister
Sy sien
Sy versteen
As die lewe wyk
As die lewe wyk
Na die ewigheid.

Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Wees lief vir jou lewe
Wees lief vir jou wyn (x2)

Sy voel hoe ‘n rilling
In haar rug afwriemel
Sy sien hoe die engel
Van die dood vir haar staar
Die stilte word warm
Die lewe word donker
Die wêreld word donker
As sy dood neerslaan

Katriena, Katriena, Katriena Katryn
Was lief vir haar lewe
Was lief vir haar wyn (x2)

Katriena heroina
Katriena amfetamina
Katriena kokaina
Katriena
Liefde het ‘n lettergreep
Karriena Katriena Katryn
Was lief vir haar lewe
En bietjie vir my
Katriene Katriena Katryn
Was te opgevang
In haar sadness en pyn.



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Karen Zoid


Most searched Karen Zoid lyrics :1) Engel 2) Afrikaners Is Plesierig 3) Deurmekaar 4) Vleesbaai 5) Maak Nie Regtig Saak Nie 6) Taxi 7) Whore 8) Meisie Wat Haar Potlood Kou 9) Southern Skies 10) Yuppie Scum 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Katriena lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jack White - Love Interruption    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    Damian Marley - Affairs Of The Heart    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    John De Sohn - Long Time    Santigold - Big Mouth    Farid Bang - Converse Musik    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Mc Davo - Mis defectos 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0298s