Karen Zoid - Vleesbaai Lyrics

Rate:
to [x]


Die lug is grys en die oggend koud
Ek drink ‘n koffie met Blignaut
Ons wens ons was by die see
Ons enigste alternatief is ‘n koppie tee

Hy sệ, hy dink hy is verlief
Maak net seker dat sy jou verdien
Hy vat ‘n trek van my sigaret
“Kom Karen ons het nog baie werk”

Hoe lank al hard mens probeer
Die liefde het ‘n goeie geheue
Jy was nooit daar nie
Toe wys ek jou Vleesbaai
Dat jy die Wes-Kaap kan onthou
Skulpies gaan optel
Saam met Marika
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Lang aande saam met jou

Nou is ek in ‘n gryse stad
Ek is moeg en my pel verward
Die oggend wind steek deur my trui
En AVBOB loer oor die straat vir my

Dis daardie tyd van die jaar
Melville se strate is leeg
Almal is lekker bankrot
Tension is hoog, partyjies is skaars…

En die lug is grys, die oggend koud
Ek gesels nog ‘n rukkie met Blignaut
Daars ‘n lang dag wat voor ons lệ
Dink ek, voordat hy dit sệ



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Karen Zoid


Most searched Karen Zoid lyrics :1) Engel 2) Afrikaners Is Plesierig 3) Deurmekaar 4) Maak Nie Regtig Saak Nie 5) Katriena 6) Taxi 7) Whore 8) Meisie Wat Haar Potlood Kou 9) Southern Skies 10) Yuppie Scum 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Vleesbaai lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   XATAR - INTERPOL.COM    Jack White - Love Interruption    Fuego - Si me pego version ai se eu te pego    Prince Royce - Las cosas pequenas    The Majority Says - 114    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    La Arrolladora - No me vengas a decir    Santigold - Big Mouth    MELANIE FIONA - Wrong Side Of A Love Song    Left Boy - Video Games    John De Sohn - Long Time    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Mc Davo - Mis defectos    Farid Bang - Converse Musik    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0262s