Karen Zoid - Engel Lyrics

Rate:
to [x]


Ek het vriende wat ek sien
Ek is verslaaf aan nikotien
Ek hou van karre wat kan ry
Ek huil gewoonlik as ek baklei
Ek het gedink dat dit sou reen
Toe word ek stil en wag alleen
Tot jy kom klop het
Aan my deur

Ek het ‘n dak bo-oor my kop
En in die winter like ek sop
My sussie bly in Potchefstroom
Die mense daar rook almal boom
Ek wonder of jy sal onthou
Dat jou woorde aan my klou
As jy my insluk sonder om te kou

So ek skreeu ‘n song vir jou my life
Bly nog ‘n rukkie asseblief
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Want as ek sing dan sing jy saam
In ‘n droom roep ek jou naam.

Ek is so dronk soos Koos Kombuis
Daar is geen swembad by my huis
Ek raak benoud wanneer jy luister
Net soos wanneer mense fluister
Die vier seisoene in jou traan
Hou my vas wanneer jy gaan
En ek weer alleen hier staan

So ek skreeu ‘n song vir jou my lief
Jy is ‘n engel en ‘n dief
En ons kan sing want ons sing saam
In ‘n droom roep ek jou naam

Thanks to Yolanda Snyman for these lyrics



add new lyrics correct this lyrics download txt

More about Karen Zoid


Most searched Karen Zoid lyrics :1) Afrikaners Is Plesierig 2) Deurmekaar 3) Vleesbaai 4) Maak Nie Regtig Saak Nie 5) Katriena 6) Taxi 7) Whore 8) Meisie Wat Haar Potlood Kou 9) Southern Skies 10) Yuppie Scum 

You have to be logged in to add a comment to this song.
Comment:

Rating:   1 2 3 4 5


Engel lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jack White - Love Interruption    The Majority Says - 114    Panda - Envejecido de barril de roble    Jory - Tiempo Pasado Tiempo Perdido    Haftbefehl - Gib dem azzlack mehr    Alejandra Orozco - Solo un suspiro    Damian Marley - Affairs Of The Heart    Vinni - Sommerfuggel i Vinterland    La Arrolladora - No me vengas a decir    Left Boy - Video Games    John De Sohn - Long Time    Santigold - Big Mouth    Farid Bang - Converse Musik    Dope D.O.D. - Gatekeepers    Mc Davo - Mis defectos 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0248s