Koos Kombuis - Luierliedjie Lyrics

Rate:


Partykeer is hy vrolik soos ‘n deuntjie, dan wil ek hom kiellie tot hy lag
Partykeer lyk hy almeer ‘n seuntjie, die liefde in sy oë is oop en sag
Hy's net ‘n bondel energie en wilde wense, selfs as hy sanik in my arms deur die nag
Ek sal hom uitken tussen duisend ander mense,
jy sê hy's lelik, maar vir my is hy te pragtig

Koortjie:
Dis die luilekker, luierlekker lewe, dis die opstaan en die swaarkry in my vaak
So ‘n luierlekker, luierlekker lewe
Dis die geploeter en gefoeter met sy doeke en sy goeters wat my moeg maak
Dis wat my so moeg maak

Hy's roekeloos en rond net soos ‘n rympie, of ‘n wysie wat herhaal word elke uur
Hy's die fluister van ‘n wonder klein geheimpie, die asem wat so aanhou, kort en suur
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Hy's ook die stront in die mond van die vroee more stond
Want hy pis net soos hy lus is en hy poep so gesond
So baie plekke waar hy lek, so baie gate waar hy stink
Soveel spoeggies en gedroggies op sy lyf rond,
soveel spoeggies en gedroggies oor sy lyf rond

Koortjie:
Dis die luilekker, luierlekker lewe, dis die opstaan en die swaarkry in my vaak
So ‘n luierlekker, luilekker lewe
Dis die geploeter en gefoeter met sy doeke en sy goeters,
Al hoe later en hoe kwater tussen bake warm water
En die reuk van bitter akkies en sy bolle bolle kakkies wat my moeg maak
Ooo, dis wat my so moeg maak…sies!



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Luierliedjie lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.024s