Koos Kombuis - Verslaaaf Aaan Ruk-en-rol Lyrics

Rate:


Ek raak wakker in die oggend langs 'n Guiloises-blonde
Die eerste koppie koffie is moer ongesond
Sewe lepels suiker vir my klem-in-die-kaak,
'n lyn cocaine en Benilin na smaak
Ek is verslaaf aan reggae
Ek's verslaaf aan soul
Ek is verslaaf aan Kent, JPS, Paul Mall
Ek is verslaaf aan Worcester-sous en Welconall
maar die beste van die lot is die ruk-en-rol

Chorus:
Ek is verslaaf
Ek is verslaaf
Ek is verslaaf aan ruk-en-rol

Wil jy weet wat my geheim is,
waar kry ek my idees
Ons moet eers kyk wat's die skedule,
dan die klein skrif lees
Daar's 'n dot in elke drankie
Daar's 'n skop in elke trek
Daar's baie goed wat jou laat uitpass op die regte plek
Ek is verslaaf aan tiete
Ek's verslaaf aan ....
Ek's verslaaf aan alles wat my siel verwoes
Ek's verslaaf aan alles wat te koop is in die Somerset Mall
maar die beste van die lot is die ruk-en-rol

Chorus

Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Was ek al quite sober iewers in die land
Was ek al op 'n paartie sonder 'n drink in my hand
Gee my nog 'n slukkie
Gee my nog 'n pull
Gee my nog 'n stukkie van daai opstyg-afkoel
Ek is verslaaf aan drank
Ek is verslaaf aan zol
Ek is verslaaf aan alles wat eindig met 'n ol
Blameer dit maar op Bingo
Blameer dit maar op Paul
Blameer dit op die beat van die ruk-en-rol

Chorus

Sukkel-sukkel deur die dag
nood apteke in die nag
maar dis die hospitaal en AVBOB
wat die laaste lag
Hangovers en kopseer
fokol werk en fokol geld
steroids vir die eindstryd
Maradonna is my held
Ek is verslaaf aan techno
Ek's verslaaf aan jol
Ek is verslaaf aan whiskey
en aan alkohol
Ek is verslaaf aan couch-rugby en leopard-crawl
maar die beste van die lot is nog die ruk-en-rol

Chorus (x2)
Ek is verslaaf....



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Verslaaaf Aaan Ruk-en-rol lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0222s