Koos Kombuis - Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar Lyrics

Rate:


Sestien jaar, ‘n rock-‘n-roll Zombie, babbelaas en bot in ‘n boot van ‘n combie
Op ‘n plak en oppikoppi, stad kappe Stellenbosch vir sewe sikkels silwer en ‘n bord vol kos
Onthou jy nog vir bongo Jerrie, dink jy nog aan Nick?
En Dapper Jannie, Dagga-Dirk en Valiant en Piet?
L'Amour was die koning op die lead kitaar, maar Gawie was gekroon as casinova van die jaar

Koortjie:
Sestien jaar, setien jaar, sestien jaar met ‘n vals kitaar
Sestien jaar, sestien jaar, weet ma hoe lank is sestien jaar?

In die begin was ons min, maar ons wil was sterk
om vir die god van Rock-'n-Roll en vir sy kerk te werk
Die wapad was ons woning, die sterre ons plafon,
Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in die son
Tussen ‘n muur en ‘n skuur en ‘n hoender battery,
langs ‘n wingerd en ‘n dam het ons verniet gebly
Ons kon droom, ons kon dig, ons was honger, ons was maer,
Die toekoms was verseker in ‘n daggablaar

Koortjie

Roekeloos in Rockey Straat, desperaat in Dorpstraat,
Lippe oppie klippe met ‘n sukkelende clutchplaat
Die bakkie het gehou, maar ons go was uit, toe breek ons maar ‘n venster in vermaaklikheid
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Doobies op die dashbord, klippe in die pad, Bowie op die boombox, sit hom in rat
Watter kant is Worchester, waar is die bar? Piele op die wiele al vir sestien jaar

Koortjie

Dit was die nag van die diktator, die uur van die dier
Dit was die koudste winter ooit daar langs die Hennopsrivier
Piet Retief is vooruit om vir die kakies te loop sing,
Ons het gewag vir de la Rey om die tyding te bring
Met Ouma Smuts op die wakis en Smuts aan die stuur,
Was die oorwinning my Magaliesberg van korte duur
Die producer het gesweet, maar die drummer het geweet
Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
Dop in die kop, van die wal in die sloot,
beskinder in De Kat en in Die Huisgenoot
Die porters op die lughawe het vliee in die salf
Kom ons bel die Vrye Weekblad, kom ons moan oor Ralph
Double-Cross en treachery, leuens en verraad, nog ‘n toer in sy moer, nog ‘n gat in draad
Nog ‘n selfmoord in die Sirkus, nog ‘n band in gevaar,
nog ‘n rondte Brandewyn vir almal in die bar

Koortjie



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0219s