Home >> Artists starting with K >> Kobus! Lyrics >> Spieel In 'n Raaisel

Kobus! - Spieel In 'n Raaisel Lyrics

ouma en oupa, tante en oom
hoeveel seisoenkringe is daar reeds gekerf
binne die stam van jou lewensboom
die dinge wat jy ken
word in skadus vervorm, vervreem
hul begin sag weggly
onmoontlik om saam te neem

gryskop en kaalkop, man en mannin
hoeveel somers het jy natgehuil?
hoeveel winters staar jy kole in?
dae word bevrore nagte
en nagte smelt weer tot dae
en die herfsblare sweef al digter
oor die antwoorde vir jou vrae

daar's giftige vrees in jou oë, kyk
dis ouderdom, niks besonders
daar's giftige vrees op jou asem, ruik
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
daar gaan die son al weer onder

ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel
sterre word dowwer, blomme verwelk
die illusie van gister se skaterlag
sagter en sagter en sagter en sagter

die valse waarhede jaar na jaar
word ware leuens
die droom dat jy altyd gaan lewe
laat jou vasklou, laat jou glo jy het vleuels

ons kyk deur 'n spieël in 'n raaisel
sterre word dowwer, blomme verwelk
die illusie van gister se skaterlag
sagter en sagter en sagter en sagter



Thanks to razvan
Email
Print
Send "Spieel In 'n Raaisel" Ringtone to your Cell 
Correct these Lyrics
download txt
Comment :
Rating :
comment

(Maximum characters: 100)
You have characters left.
2 + 3 =
 Top New Lyrics
Chief Keef - Macaroni Time  Sevyn Streeter - It Wont Stop  David Lynch - I’m Waiting Here  Gucci Mane - Point In My LIfe  Mo - Waste Of Time  Eric Saade - Forgive Me  Kamaliya - I'm Alive  Gucci Mane - Trap House 3  Capo - Hate Me  Ballout - Diamonds For Everyone  Laurentiu Duta - Raza mea de soare  Beyonce Knowles - Rise Up  Sean Paul - Other Side Of Love  Cole Swindell - Chillin' It  2 Chainz - We Own It 

Most Searched
Kobus! Lyrics

 Sweetslyrics Charts

Sweetslyrics Poll
Who do you like?