Koos Kombuis - Oorlog Van Die Lem Lyrics

Rate:


Die babbelaas was fokkol teen die bomskok, die anargie was fokkol teen die opfok
Die nagmerries was fokkol teen die elke dag se vrees
Die jippo guts was fokkol teen die stories wat jy lees
Van crack in die lokasies en messe in die straat
Is steeds gister se oop wonde wat nog oopbloei, wat nog praat

Koortjie:
Dis die etter in die sweer van '48 se vloek,
dis die trane wat ons inhou, al die name in God's boek
Van die maters van die struggle, en die heroes sonder stem
Dit was afrika se vuurdoop, dit was die oorlog van die lem

En tot vandag is dit die mense sonder kos in hulle pense
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
wat loop en krap in vullisblikke, en wat sterf in ongelukke
soos die mini-bussies omval en die tsotsies skree en skiet.
In hierdie land van bloed en weerwraak, hierdie skrikkeljaar-gebied
Tussen die rainbow en die riots, die Rizlas en die rush
En die skrale troos van Castle vir al die swartes sonder pas

Koortjie:
Tog vlam ons hoop weer redeloos oor die sunset van ons taal
Wat doen ons in two thousand, dra ek ‘n trui of slaap ek kaal?
Is daar ‘n method in die madness van ‘n baie ou verhaal?



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Oorlog Van Die Lem lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0225s