Koos Kombuis - Lalie Lyrics

Rate:


Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
Maar Lalie, nou's dit donker maan, en daar's goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van

Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar's ‘n nuwe sticker op jou bumper, daar's ‘n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Lange nagte's jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short

Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos ‘n poep, poep, poep

La-la-la-la

Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos ie lepel innie papbord staan
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe

Mmmmmmm

Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Lalie lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0227s