Jy het my in die restaurant opgefix.
Jy was besig om milkshakes en omelet's te mix
Toe kom ek in, en sê: “Ek's André'
En toe wil jy weet: “Is jy lief vir my?'
Ek antwoord: “Ek weet nie, ons kyk maar'
“Ek was net op soek na die naaste Wimpy-Bar'
“Ek's joune vir altyd, check jou mate'
En ek scheme by myself: “Maar altyd is ‘n lang tyd'
Koortjie:
Jy's my Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee
Jy het eers geding jy gaan altyd met my mee
My Coca-Cola nooi, my Nescafé kaffee,
En toe jy wou bly, was die antwoord, “Nee'
“Want ek is nie PFP, nee, en ek is nie ANC'
Toe vat ek jou weg na ‘n wrede straat,
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
met graffiti teen die mure en haat
Snags is daar bendes en Polisie wat baklei,
Maar steeds klou jy soos ‘n label aan my sy
Some say love, it is a river,
Maar hier is saam wees stomper as ‘n razor
“How's your hand ol' mate? Rook nog ‘n pyp'
Want die's mos die flip-side van die Fairest Cape
Koortjie
Jou pa het kom soek na sy derde-oudste dogter
Met ‘n mes in sy sak, en ‘n lyf vol alcohol
Hulle sê vir hom: “Sy bly daar saam met die digter'
En daai aand moes ons vir ons lewens weghol
Koortjie
Thanks to razvan

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf 6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie
Coca-cola Nooi lyrics @ elyricsworld.com