Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Hier waar vroeër net losgemale was
By die rugbyklub speel nou die laaste dans
Dis beseringstyd, en ons laaste kans, dis beseringstyd, en ons laaste kans
Koortjie:
Komaan baby, kom sit by my,
Dis vir die groen en goud dat ons moet vry
Rig my af, dan's ek jou Springbokheld
O, dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Dis die lekker saam met Cathy op die rugbyveld
Ons loop oor die vlakte, die vlakte van groen gras
Moet ek jou vashou of liewers uitpass
Ek vat aan jou arm, ek vat aan jou hand
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Ek het balbesit, maar al my manne is onkant
Koortjie
Onthou jy Sid Nomis, onthou jy Jan Ellis?
En Errol Tobias, never mind wat sy vel is?
So baie heldedade is al hier gepleeg
Ek hoor die skare juig, al is die paviljoen leeg
Ek vat aan haar hand, ek vat aan haar tiet
Ek pen haar vas in haar kwartgebied
En terwyl die maan so romanties skyn, druk ek my drie op die middellyn
Ek druk my drie op die middellyn
Koortjie
Thanks to razvan

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf 6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September
Springbokheld lyrics @ elyricsworld.com