Koos Kombuis - Liefde Uit Die Oudedoos Lyrics

Rate:


Ek wil lewe in jou skaduwee, ek wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom, oor my bed en kas en stoel
Ek wil weet net hoe en wat jy is, ek wil jou fyn maal op die wal
Ek wil jou rook soos goeie kruie uit die diepste, diepste dal
Ek wil jou dophou as jy luister na die woorde van matrose
Ek wil saamgaan op jou strooptog, ek wil deel in jou psigose

Koortjie:

Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans skadeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos

Ek het ‘n suster net soos jy. Sy dwaal rond in ou, ou gange
tussen prente en portrette, en wardrobes van verlange
Die hemel is in LSD. Die hel ook as jy my vra
Die paragrawe wat jy brei, is ‘n trui vir Mamma Afrika
Ek wil jou rondwys in my hart, maar jy mag dit nie onthou nie
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Die knoppie is op pause, maar my boude is nie blou nie

Koortjie:

Kuns is edel, kuns is boos, kuns is nogtans Goddeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos

Dis ‘n bitterbessie dagbreek, dis ‘n uitroep komma-punt
Mabalel is huistoe, want sy mis haar eie kind
Ek wens ek kon jou teken met ‘n koukie of ‘n kwas
Ek wens ek kon onthou hoekom ek so bewerig was
Ek wens ek kon jou oopskryf, met my balpunt pen behaag
Ek wens ons kon saam wakker word in ‘n youth hostel in Praag

Koortjie:

God is edel, God is boos, God is nogtans skadeloos
Kind van sonde, kind van troos, kind van Liefde uit die Oudedoos



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Liefde Uit Die Oudedoos lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.3024s