Koos Kombuis - Liefdeskwela Lyrics

Rate:


Die wete dat ons anders is, in blokkies afgekamp, apart
net omdat 'n ander vel span om dieselfde hart
ons vingers raak mekaar, maar ons hande is afgekap
die junk jewellery om jou nek word deur oorlog stewels vuil getrap
en tog is die plek mooi, wit stede blom op geel grasvalktes
treine jaag deur mielielande, ons teoriee bly onprakties
tralies skei ons van mekaar, van loodgieterse en vreemdelinge
'n katedraal van smart in vierkante en kringe

Chorus:
'n Land met lig wat netjies pas soos blokkies gekleurde glas
in 'n etniese ou katedraal, n land van bloed en vrede
'n land vir my en jou, 'n land vol kleure van die reenboog
'n land van geel en blou, 'n land van toekoms en van hede
'n lewe in die Kaap en in die ou Transvaal

Ek sien jou vriende sit en le op die sypaadjies van Hillbrow
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
toegedraai in komberse, knus beskerm teen die kou
ek hoor jou roep agter die mure wat jou grond van myne skei
'n stem soet soos die aarde, waar groen en goud gedy
ek voel jou hartseer in die stad van vui kinders hoog op kak Madjat
die boodskap van 'n duisend skure, ek weet jou twak bly nat
eers was ons dieselfde, sy aan sy in 'n vaal land
ongevorm sonder speserye uit die kolonis se hand
maar as jy sing van tye voor die vloed en voor die bloei
van kultuurbotsings op die voorstoepe
en spioene wat teen ossewaens stoei
klink daarin ook die stem van my eie voorvaders so klaar
dan weet ek ons is een al val ons kaarte deurmekaar

Chorus



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Liefdeskwela lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.024s