Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf Lyrics

Rate:


Op die reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand
Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand
daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feeverhaal
Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal
Ek weet jy's hier iewers in die klei van afrikaans
maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans

Chorus: Jy's die voodoo wat my vashou
jy's die vloek wat my laat skryf
die Sahara's in jou oe
en Atlantis in jou lyf

Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof
Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits
maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz
Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart
val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart

Chorus

Op reis deur die oestyn verdwyn ons trane in die mis
ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus
Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag
my drome flikker soos die vure van oases in die nag

Chorus



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Die Gypsy In Jou Oe 6) Liefde Uit Die Oudedoos 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Atlantis In Jou Lyf lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.023s