Koos Kombuis - Ons En Hulle Lyrics

Rate:


Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
almal is net actors op die lewensbaan
almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan

Chorus:
ons en hulle, ons en hulle
hulle braai die tjips ons kou die skille
Rusland se missiele, Amerika se pille,
Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
tussen ons en hulle

Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
almal is gepla met die son en die maan
maar o die vrees en o die dieper waan
van ons wat buite in die reen staan

chorus



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Ons En Hulle lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0248s