Koos Kombuis - Paranoia In Parrow-noord Lyrics

Rate:


Hoe kan ek dit verwoord, ja die lewe gaan nog voort
ek die lees die koerant en drink my gin, bel Laura by die Holiday Inn
maar sy help uit met 'n gesinsmoord, sy help uit met 'n gesinsmoord
Voor die tv drink ek bier, ek wil 'n pyp maak, maar my vrou is hier
die somer weer is drukkend, die tumbledryer weer stukkend
hoe kan 'n mens so Kersfees vier, hoe kan 'n mens so kersfees vier

Chorus:
Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort
Ek is 'n doos van Bellville-Oos
Jannie moer vir Sannie blou, ma se kind ek voeter jou, hou op met skrou
bly stil ons kyk die Cosby Show
Voort, voort in Parow-Noord

Ben om die hoek is kwaad, want sy eks-vrou le al weer op straat
daar's geen teken van sy e-time, sy's weg met alles tot die hosepipe
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
en vergas haarself met die advokaat, sy vergas haarself met die advokaat
Ek droom nou van my Volkskas teller, ek is gebuig soos Uri Geller
die swembad is vol kloor, die tuinjong is vermoor
ek het my vinger nog op die sneller, ek het my vinger nog op die sneller

Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort
Ek is 'n doos van Belville-Oos, ek weet ek is veslaaf aan drank
ek is oortrokke by die bank, my dogter is 'n boere-punk
maar dank God ek's ten minste blank, voort, voort

Ek rook zol in die vrugteboord, suip by die vakansie-oord
maar wat se ek by die hemelpoort van my meidnaai en familiemoord
fok voort in Parow-Noord



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Paranoia In Parrow-noord lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0234s