Koos Kombuis - Blameer Dit Op Apartheid Lyrics

Rate:


Daar's diewe in die driveway, daar's gangsters in die pad
daar's ouens by die traffic light wat jou kar wil vat
hulle steur hulle nie aan heinings nie, burglar bars is nutteloos
die hele land is vol Satan, die hele land is boos

Bele jy geld in Masterbond, verloor jy dit te gou
pos 'n brief by Telkom dan verdwyn dit in die blou
die regering gee nie om nie, die ministers bly stil
selfs die Matie-rektor het sy vingers in die till

Blameer dit op apartheid, blameer dit op De Klerk
blameer dit op ou Satan, of blameer dit op die kerk
die hele land vol onrus, fokkol werk en fokkol geld
die Here is op holiday en die duiwel is nou los

Verkeerskonstabels kyk maar weg as minibussies wette breek
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
hulle doel is net om tickets op geel strepe aan te steek
jy kan maar raas en toeter, jy kan maar vloek en rape
moet net nie dat die twintigsent in jou parkeermeter verstryk

Alex Borraine stel nie belang nie, Mbeki is oorsee
Trevor Manuel is gou gym toe en Zuma roer haar rooibostee
Blameer dit maar op Vlakplaas, blameer dit op De Kock
Blameer dit op die army en die polisiemag wat als opfok

Daar gebeur so baie skandes in elke blerrie taal
Daar verdwyn so baie skoolkinders, hulle prentjies pryk op elke paal
daar's diewe in jou driveway wat jou BMW wil steel
daar's plakkers in die pastorie met messe teen jou keel



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Blameer Dit Op Apartheid lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0224s