Koos Kombuis - Lente In Die Boland Lyrics

Rate:


Daar's ‘n dorpie wat ek ken daar tussen die blou berge
En die lower van die eike oor die straat
Dis die land van Adam Tas en Simon van der Stel
Waar die mense van Gauteng soos die Capies kan leer praat
Dis daar waar ek gewot het, ek het daar leer skryf en lees
Maar die meeste van die tyd was ek in ‘n party gees
Wie kan die werk verstaan, wie kan die drank weerstaan
As die onderdorp jpou roep vir ‘n groot, groot fees

Koortjie:
Dit was lente in die boland, in ons mees gesuipte jaar
Daar was Tassenberg in elke glas, al die hormone het baljaar
Stellenbosch was niemandsland, eksamens ook net om die draai
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Maar ons was jonk gewees en ons was dronk gewees
Die hele lewe was ‘n bring en braai

In die Akker en Die Dros het ons oor naweke gedrink
en vir vriende en mooi meisies hulle glase vol geskink
Na die riviertjie by Die Laan het ons al steierend gegaan
om te kafoefel en te vry in die lig van die maan
Ek het haar daar ontmoet, sy was so oulik en so soet
Die nooentjie van my drome, ja, dis waar
Nou woon ons in ‘n huisie, maar ek onthou nog daardie wysie
Van die gejol en die gefuif van ons beste jaar

Koortjie



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Atlantis In Jou Lyf  5) Die Gypsy In Jou Oe 6) Liefde Uit Die Oudedoos 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Lente In Die Boland lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0252s