Koos Kombuis - Lalie (Reggae Style) Lyrics

Rate:


Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê
So lank soos Ouma nog klein kindertjies wil hê, sal jy my by jou laat lê
Sal jy my by jou laat le, sal jy my by jou laat le

Ek sien jou Sondag op die stoep, ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom to terug, true love druk deur soos ‘n
poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep, poep

O Lalie, O,o,o, hoekom is jy nognie kaal nie?
O, o,o,o, hoekom is jy nognie terug in die Transvaal nie?
O,o,o,o, moenie vir my sê jy's alweer oppie paal nie
O,o,o,o, wat dink jy van Solodor Dali? O Lalie.

Lange nagte's jy al vort, lange dae wat weeke word
Ons pap begint al koud word in die bord, Lalie life is gans te short
Life is gans te short

Jou Boyfriend dra jou rose aan, maar roosblare sal gou vergaan
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos die lepel in die papbord staan
So seker soos die lepel in die papbord staan, so seker soos die lepel in die papbord staan

Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie van die weskus
Is jy, is jy, is jy lekker lus, meisie, meisie, meisie, meisie van die weskus
Wat is daar vir breakfast? Meisie van die weskus, wat het jy vir Krismis
Meisie van die weskus, ek vry jou nog disnis, meisie van die weskus, mind your own business
Meisie van die weskus, meisie van die weskus

Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die papbord lê
So lank soos Ouma nog kleinkindertjies wil hê, sal jy my by jou laat lê,
Ooo, sal jy my by jou laat lê, sal jy my by jou laat lê…ooo, lekker!



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Lalie (Reggae Style) lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0255s