Koos Kombuis - Swart September Lyrics

Rate:


Plant vir my 'n Namibsroos, verafgelee Velvitchia
hervestig hom in Hillbrow en doop hom Kayalitcha
September is die mooiste, mooiste maand
viooltjies in die voorhuis en riots oral in die land
Die aand was vrolik om die vure, Gatiep was olik by die bure
Die tyres het gebrand daar aan Mannenburg se kant
al die volk was hoenderkop, die Caspers was vol guns gestop
en die vroue by die draad het eerste die gedruis gehoor
tjank maar Ragel oor jou kind, die boere het hom doodgemoer
Groot masjiene oor die land, September '84
die seisoen wat brand en aanhou brand,'n lente bleek en dor
waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure
Die swarte sonder pas, ja die swarte sonder pas
skuifel langs die mure, verlustig hom in derde klas
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
In Langstraat waar die cafes nog oop is tot laat in die angry nag
het ek my dolla slap tjips gaan koop ek moes half an hour staan en wag
Van Tafelbaai tot in Transvaal loop hensoppers weer deesdae kaal
maar is jy wit, bruin, swart of geel, kak almal in die symste taal
Sou jy haar nog liefhe, die ongerymde moedertaal
besef jy sy's met clones en pigeons landwyd op die paal
Oooe, die hart is bitterkos, oooe, met pap en wors
dat liefde so tot haat kon gis, dat reforms so kon afwas
Gonna, AIDS en sifillis groei wild waar eens beloftes was
Groot masjiene oor die land, September '84 wat oorkook in 'n noodtoestand
'n lente bleek en dor
waar swartes sonder pas nog skuifel langs die mure
en Niemandsland se as nog waai oor Niemandsland se vure



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Swart September lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0257s