Ek het ‘n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg, as die son sak, speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde, hartseer en verlange, verstaan die hart se diepste smart
Koortjie: (x2)
Ja, die hele wereld word stil, en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie,
En sy laat my nooit huistoe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag, die liggies, en die swart, swart see
Koortjie (x2)
En onder op die sypaadjie, sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo, vannuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf, met die deure oop, al moan die bure ookal hoe,
Word Lisa elke boemelaar se droom
Koortjie
Thanks to razvan

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Sommige Ou Tannies Blues 2) Boer In Beton 3) Lente In Die Boland 4) Atlantis In Jou Lyf 5) Die Gypsy In Jou Oe 6) Liefde Uit Die Oudedoos 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September
Lisa Se Klavier lyrics @ elyricsworld.com