Koos Kombuis - Boer In Beton Lyrics

Rate:


Ek's 'n Afrikaner in die stad, ek dra my masker in De Kat
deur donker stegies en geboue, vat vyf, my bra, vat vat-vat
maar iewers in my onder bewussyn sien ek nog die Karoo sonskyn
waar die springbok troppe spring hoor ek die grensdrade wat sing
Ek rook tuisgerolde fags, ek lees al die unbanned mags
ek gaan nooit klubs toe nie, nie eers in drag

Chorus:
Ek's 'n boer in beton soos Oom Paul in ou Kerkplein
niemand weet van my pyn, want ek is goed vermom
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
ek's 'n boer in beton (x4)

Daar's 'n ketel wat nog kook, daar is junkies wat nog rook
iewers in my klink die stem van Antjioe Krog en Breyten ook
elke voorvader 'n pionier en ek weet ek hoort ook hier
al sit ek laat in kroee rond en ken nie meer die reuk van grond
Daar's iewers nog 'n boerestoep, daar's iewers velde wat nog roep
my handpalms is wit soos jy, ek bedel troos waar ek kan kry

Chorus



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Lente In Die Boland 4) Atlantis In Jou Lyf  5) Die Gypsy In Jou Oe 6) Liefde Uit Die Oudedoos 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Boer In Beton lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0228s