Koos Kombuis - Kytie Lyrics

Rate:


Ek onthou haar nog soos gister. Vandat ek so klein was, was sy daar gewees.
Met haar oë soos Kafferbier laat sy jou dink die Mona Lisa was dalk bruin gewees
Kytie Adams was die vrou geïnstalleer in ons kombuis
Sy kon dishes doen en klere was, die kinders oppas en vir ons maniere wys, maniere wys

Koortjie:
Kytie, Kytie, Kytie, jy't nie verniet vir 20 jaar by ons gebly
Kytie, Kytie, Kytie, jy was nie net ‘n meid nie, maar ‘n ma vir my

Kytie was ‘n klimmeid, toe't my ma-hulle haar gevang duskant Riversdale
Nuwe klere en Gesangboek, vir die weerlig was sy bangbroek, maar sy't nooit gehuil
Sy kon lekker lag en speel met my, ‘n troos as alles opfok
Of die bure se familie oor die draad baklei, oor die draad baklei
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com

Koortjie

Later het die skottelgoed net skielik vuil gebly.
Kytie was oorlede, die dokter sê sy het swaar gely
Haar ouma so vol kreukels het gevloek met spierwit kneukels
By die hostel het haar familie gewag dat ons kon bye se soos tevore
Maar my pa kon nie besluit nie, waar kry ons nog ‘n Kytie?
Niks meer mieliepap ontbyt nie, waar kry ons nog ‘n Kytie?
Toe't ons verby gery, verby gery

Koortjie

Maar ek onthou nog hoe't sy my vol Puretee gevoer
Pens en pootjies op die tafel, “Oop jou bek klein baas, dis lekker'
Etiket se moer, etiket se moer

Koortjie



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Kytie lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0224s