Koos Kombuis - Sommige Ou Tannies Blues Lyrics

Rate:


'Ek haat somming ou tannies
dus is hierdie die sommige ou tannie blues
sommige ou tannies hang rond vir kwaadgeld
in Garlicks se teekamer
en verorber kaaskoek en scones
terwyl hulle Polaroid-kiekies smokkel in hul handtasse
van oorlede mans en stoutgat bedorwe kleinkinders
op ander kontinente
met hulle sekslose
snawels
pik-pik hulle aan borde vol koekkrummels
moers trots op hulle borsspelde
oorgeërf van geslag tot geslag
of gekoop op skuld by Clicks
ou tannies of die meeste van hulle pis my af
met hoepelbene marsjeer hulle al om die goedkoop
jewelry-toonbanke
op soek na krale wat pas by hulle tuinstoelbekleedsel
in Zonnenbloem of Brackenfell
soos poedelhondjies met nat neuse
sit hulle regop agter in busse
en weet nie eers wie was
Beeny B.Funk and the Sons of Ghadaffi's Barmitzvah
Band
se fokken baskitaarspeler nie
sommige ou tannies kan nie headbang nie
take them away
met hulle mislike groot onderbroeke vol zips en clips
en period-vlekke uit die derdigerjare
en geparfumeerde blackmail-erfporsies
staar hulle verby hulle brille
na hulle kleindogters se nuutste sleezy boyfriends
en vergeet dat hulle ooit jags was
vroeër toe die eerste fanfare van die twintigste eeu
gebars het oor die langbroektennisbane en strandverklee
hokkies
ou tannies maak my mal
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
stuur hulle Robbeneiland toe ens.

laat hulle klippe kap in die Caprivi sonder tv
dwing hulle on seuntjies te rape op kja kampe
laai hulle af in donker selle, hang hulle op aan hulle…..

never mind

(geluide van ‘n pyp wat gemaak word)

by the way ek weet nou waars Dirk
ek dirk daarom is ek
gou nog 'n paar….daar…val in

anyway, waar was ek laas...
hang hulle op in donker eensame selle aan hulle bra-straps
of tampon-toutjies, wat jy verkies
terwyl soldate met gewere in hul ore skree
I love your perm dear!
stuur hulle op TFC toere na Bosnia
saam met Murray Janson
hervestig hulle in die Gazastrook
dwing hulle om rugby-league te speel
bedwelm hulle met hoofpyn pille
ek hou nie baie van ou tannies nie
soos julle afgelei het
maar almal het maar hulle pet hates
soos vet lefty trendy meisies met lang beenhare
lang beenhare steek vir rasta man
en swart vroue wat te lank in tiekie bokse praat
met oproepe tuislande toe
ag, 'n mens, dis die stress van die samelewing
anyway, ek haat sommige ou tannies
en dit is die sommige ou tannies blues
oh by the way
dwing hulle om te head bang saam met Three Dogs Funking
take them away once again bye



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Boer In Beton 3) Lente In Die Boland 4) Atlantis In Jou Lyf  5) Die Gypsy In Jou Oe 6) Liefde Uit Die Oudedoos 7) Springbokheld 8) Blameer Dit Op Apartheid 9) Kytie 10) Swart September 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Sommige Ou Tannies Blues lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0285s