Koos Kombuis - Onder In My Whiskey Glas Lyrics

Rate:


Onder in my whiskey glas sien ek jou weer
onthou ek hoe ons was, maar nou's my hart so seer
Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug
Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig

Chorus:
Onder in my, onder in my,
onder in my whiskey glas
is jy nog aan my vas

Ek het jou verruil vir die droom van 'n duisend kontinente
maar nou sien ek my glas se boom en ek tel my laaste sente
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Jy's orals in my hier vannag, ek voel jou in my lewe
whiskey is hard en jy is sag, jy is bo drank verhewe

chorus

Drie skepe moes my wegvoer na lande ver van hier
maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier
Ek weet ek was verkeerd gewees, my oe traan, my maag wil draai
my drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai

chorus



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



Onder In My Whiskey Glas lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0226s