Koos Kombuis - My Apologie Lyrics

Rate:


Ek was die clown in julle kerkdiens, die pastorie se bank
Ek het gekots in die kollektebord, en wie moet ons bedank?
Ek het rumoer in julle sitkamer, ek het die skinkbord omgekeer
Ek het die konsistorie swart geverf, die was my favourite kleur
Al my vriende was so mal soos ek, hulle het hulle wangedra
Hulle was die vlieë in die salf van jong Suid-Afrika

Koortjie:
Maar niemand het geweet hoe eensaam ons gevoel het nie
En niemand het besef hoe baie moeite was die anargie
Ons woede was soos die masker van ‘n boere Generaal
Die oorlog was ons erns, maar iewers diep het ons geweet
ons sal eendag die gelag moet help betaal

Berou kom soms te laat, maar ek konnie wag tot tagtig nie
As ek alles oor kon doen, dan sou ek darem wraftig nie
Find More lyrics at www.sweetslyrics.com
Dieselfde stupid foute maak op dieselfde ou manier
Al moet ek ter versagting sê, my rug was teen die muur
Maar ek's so jammer oor die mense wat ek weggegooi het langs die pad
Die kinders en die kunstenaars wat saam met my daai drugs wou vat
Al die harte wat gedamage is in die spervuur van ons cause
Ek wens ek kon dit regmaak, ek wens ek kon die knoppie druk vir “Pause'

Koortjie:
Maar niemand het geweet hoe eensaam ek gevoel het nie
En niemand het besef hoe baie moeite was die anargie
My woede was soos die masker van ‘n boere Generaal
Maar iewers diep het ek geweet ek sal eendag die gelag moet help betaal



Thanks to razvan
add to
My Songs

Email
Print




all lyrics add new lyrics correct this lyrics download txt
to [x]

Most searched Koos Kombuis lyrics :1) Lisa Se Klavier 2) Sommige Ou Tannies Blues 3) Boer In Beton 4) Lente In Die Boland 5) Atlantis In Jou Lyf  6) Die Gypsy In Jou Oe 7) Liefde Uit Die Oudedoos 8) Springbokheld 9) Blameer Dit Op Apartheid 10) Kytie 

Comment:

Rating: CAPTCHA Image Reload Image



My Apologie lyrics @ elyricsworld.com
Top new lyrics :   Jesse Kaikuranta - Vie Mut Kotiin    Sara Bareilles - Sweet As Whole    Alina Devecerski - Flytta pa dej!    Dony - Mi Hermosa ft. Alex Mica    Quincy - Stay Awhile ft Kendre    YG - Pop It    Silversun Pickups - Skin Graph    Cocorosie - We are on Fire    MS MR - Hurricane    Elle Varner - Refill (Remix) ft Wale, T-Pain    Jadakiss - Street Knock Raspy ft Swizz Beatz, Asap Rocky    BTOB - Irresistible Lips    Victoria Justice - Make It In America    Sadiq - Ecke vom Nouga    KRIS - Diese Tage 

All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes only
Copyright © www.sweetslyrics.com Please read our Privacy policy - 0.0271s